Dahsjoer

Dahsjoer
Snofroe se Rooi Piramide.
Snofroe se Rooi Piramide.
Koördinate 29°48′23″N 31°12′29″O / 29.80639°N 31.20806°O / 29.80639; 31.20806
Plaaslike naam  دهشور
Land Vlag van Egipte Egipte
Soort Dodeakker
Geskiedenis
Bouer Snofroe
Gestig 2613–2589 v.C.
Tydperk 4de Dinastie (Ou Ryk)
Unesco-wêrelderfenisgebied
Tipe Kultureel
Kriteria i, iii, vi
Verwysing 86
Streek† Arabiese State
Beskrywing* Memphis and its Necropolis – the Pyramid Fields from Giza to Dahshur
* Naam soos op die Wêrelderfenislys
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.

Dahsjoer (Arabies: دهشور) is ’n koninklike dodeakker op die wesoewer van die Nylrivier sowat 40 km van Kaïro, Egipte. Dit word ook getranslitereer as Dahsjur, Dashur of Dahshour. Dit is hoofsaaklik bekend vir verskeie piramides, waarvan twee van die oudstes, grootstes en bes bewaardes in Egipte is. Hulle is tussen 2613 en 2589 v.C. gebou.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy